Die Elsies Rivier Gemeenskap Organisasie nooi u na ‘n
PUBLIEKE VERGADERING
Plek: Leonsdale Burger Sentrum
Datum: Donderdag 18 October 2001
Tyd: 7pm
Ons gaan oor verskillende issues praat wat ons gemeente raak:
-Die pienk, blou en wit briewe (eviction briewe) wat ontvang was ven Bill Tolken Prokureurs
-Water snyery en die probleem van die pre-paid water meters wat die Unicity will voorstel om te verseker dat mense vir water betaal
-Nuwe spesiale program vir die jeug
-Misdaad in Elsies Rivier
Kom na die vergadering and deel jou probleme met ons!
Want saam kan ons as ‘n gemeenskap werk op ‘n pad voorentoe!
Vir verdere inligting, bel Mary Petersen op 9322692.
TV kameras sal ook teemwoordig wees!

Stumble It!