Die Heart Van Struggle
deur Antonio Angelucci
Ek het nuus gekry dat die mense van Symphony Weg ʼn uitsetting bevel gekry het. En dit na dieselfde mense in Februarie uit huise uitgesit was net oorkant die straat. Nou wil die Munisipaliteit van Kaapstad dieselfde mense vir ʼn tweede keer uitsit.
Binnekort sal die mense hoor waaneer die uitsetting sal plaasvind. Wanneer ek daaraan dink kry ek gedagte van die eerste vergadering wat ek met die mense gehad het.
Die weer was aaklig die harde reën was soos musiek dit het haäl gestorm, maar deur die storm was die families besit om te organiseer om in solidarities te gaan met Joe Slovo.
Vrag houde was in die bos gaan haal. So teen 7pm was ʼn groot vuur gemaak, alhoewel dit so gestorm het. En die wind so sterk gewaai het die mense alty nog gestaan, want dit was al wat hulle warm gehou het. Ek kon sien hoe die mense sé oë blink wat so om die vuur gestaan het. Ek vra vir myself wanneer gaan iemand tog kyk na die noon van die mense hier op Symphony Weg.
Ek kan ook sien dat die vuur wat so baklei teen die reën ʼn mooi toekoms het vir die gemeenskap.
En ek hoop dat die sterk wind nie die vuur sal uitblus nie…
Stumble It!

[...] statement has also been translated into Italiano, Afrikaans, and [...]
[...] The following is a statement written by Mr. Angelucci. It has been translated into Italiano, Afrikaans and isiXhosa. At the first ever Pavement Exhibition on Sunday 12th October, this statement will [...]